Ontwerp (Design)

Om aan te sluit by ons ateljee fasiliteite bied ons nou ook die diens aan om jou CD omslag te ontwerp.

LBD behartig al die ontwerp van CD Omslae sowel as posters.  Ons reel ook vir ‘n fotosessie.

Ons wil graag jou eenstop fasiliteit wees. Vanaf opnames tot die eindproduk om by vertonings te kan verkoop.

ONTHOU MY - beskibaar op iTunes

Click Me

HOUSE OF THE RISING SUN - beskikbaar op iTunes

Click Me

VIDEOS

Die Anton Botha Band op sy beste

Tougher than the Rest

Click Me

Moeilikheid

Click Me

Groot Vuur Baie Bier

Click Me