Ons videos:

11 de Planeet (2016) 

 

ABMCD155 - Verfilm deur URBAN MOTION - Regisseur Lizel Botha LBD

Location Oshoek Plaas, Almal se Winkel 

Moeilikheid (2016)

 

ABMCD155 - Verfilm deur InTune Productions - Regisseur Roelof Bouwer, Anton Botha - Voertuie Allers Rods and Customs

Tougher than the Rest (2016)

 

ABMCD155 - Verfilm deur URBAN MOTION - Regisseur Lizel Botha LBD

Location Jean Village Music

Groot vuur baie bier (2015)

ABMCD155 - Verfilm deur URBAN MOTION - Regisseur Guillaume du Plessis, Anton Botha & Lizel Botha LBD

Alles of Niks (2015)

 

ABMCD155 - Verfilm deur ADLERtainment - Regisseur Lizel Botha LBD - Model Lily Stokes - Hoodie Guphacci Clothing - Hair The Original Just Hair - Location Swurve Fitness

Die Verkenners Medley (2015)

 

ABMCD144 - Verfilm deur InTune Productions - Regisseur Roelof Bouwer, Anton Botha, Lizel Botha Koreografie - Marijke van der Westhuizen Dansers - Dance Mouse Centurion

Naby My (2013)

 

ABMCD112 / ABMDVD151 - Verfilm deur InTune Productions - Regisseur Lizel Botha LBD

Engeltjie (2012)

 ABMCD112 / ABMDVD151 - Verfilm deur Pierre Smith - Regisseur Pierre Smith, Willemien Storm, Lizel Botha LBD - Aktrise Zetske van Pletzen

 

“Ek sal moet planne maak voor die son gaan slaap
Voor die onheil van die maan van my kom steel
Hoe het ek hier gestop? My hart klop in my kop
Die laaste asem wat ek skep was net te veel

Ek staan vir wat ek glo, verraai my met jou oë
Jy sal sien jy sal sien ons sal bo uitkom
Jy dink jy het gewen, jy dink dat jy my ken
Jy sal sien jy sal sien ons sal bo uitkom.”